Alex van Warmerdam – Filmmaker

Augustus 21, 2009 in Sonder kategorie

Ons DVD’s het gekom! Ses Vyf movies deur Alex van Warmerdam.

8 antwoorde op Alex van Warmerdam – Filmmaker

  1. Angelor het gesê op Augustus 21, 2009

    🙂 Lol kruis Alex met ses, en dan weet jy wat wonder n mens van movies wat van Amsterdam af kom!

  2. Angelor het gesê op Augustus 21, 2009

    (Vir n ou wat nie die agtergond ken nie natuurlik)

  3. pasella het gesê op Augustus 21, 2009

    Ken hom nie,maar klink of ek iets mis! Geniet!

  4. vuurklip het gesê op Augustus 21, 2009

    Dis die soort film wat nie in SterKinekor of NuMetro se bemarkingstrategie inpas nie. Nou moet ons dit maar oorsee loop en bestel.

  5. vuurklip het gesê op Augustus 21, 2009

    Wat wonder ‘n mens van movies van Amsterdam?

    Dommie in K

  6. Angelor het gesê op Augustus 21, 2009

    Ek hoop jy besef ek skerts net met die speel van klanke, in vinnig lees,..
    Alex en ses, klink soos sex, en Warmerdam Klink soos Amsterdam, en Amsterdam is beroemd/berug vir rooi lig distrik, en porn,.. ek bedoel regtig in n baie ligte sin, en geensins om afbreek te doen aan jou pos of die flieks se werklike kwaliteit nie.

  7. vuurklip het gesê op Augustus 21, 2009

    Dankie vir die verduideliking – maar Dommie het nie aanstoot geneem nie!

  8. Angelor het gesê op Augustus 21, 2009

    Geen mens wat die waarde van n Joseph Rogers ken is dom nie,..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.