Waarskuwing Vuil Taal

Augustus 16, 2009 in Sonder kategorie

A Zimbabwean minister who was assaulted during an armed robbery in Bryanston, should have followed protocol and asked for VIP protection from police, a spokesperson said on Saturday.

“We need to emphasise that its protocol to ask for protection from the VIP protection unit,” police spokesperson Senior Superintendent Vishnu Naidoo said.

Fôk dit, seg ek.

Enige blerrie Zim minister kan VIP beskerming aanvra terwyl ons kommin, wetsgehoorsame burgers agter hoghe mure en tralies en moet wegkruip en belasting vir die poelieste betaal én vir ADT.

Fôk, seg ek wéér.

5 antwoorde op Waarskuwing Vuil Taal

  1. Fok seg ek ook.

  2. hutton het gesê op Augustus 16, 2009

    agreed

  3. Eggsakly!

  4. Well picture this” “Moet my asseblief nie hijack of rob of iets nie, maatjie…dis nie goeie protokol nie, onthou…”

  5. *((&*^&^ want my vrou reken ek mag nie vuilbek wees oppie blogs nie. Groete

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.