Optelgoed

Augustus 6, 2009 in Sonder kategorie

Êrens loop daar iemand rond met ‘n regte, egte Joseph Rogers wat hy/sy in die Sederberg by die Boontjieskraal hut opgetel het.

Ek het die mes in Wellington by die landbou Ko-operasie gekoop op pad na ‘n staptog in die Sederberg.

By Boontjieskraal moes ek ‘n stuk pleister sny om ‘n skaafwond toe te plak, en het die mes net so agter die hut laat lê …

8 antwoorde op Optelgoed

  1. dit maak ‘n mens se hart so seer, om te dink jy het iets so na aan jou hart verloor!
    Ken die gevoel…
    :o)

  2. Berwick het gesê op Augustus 6, 2009

    Goed gaan, Vuurklip.

  3. en optelgoed is hougoed nê? jy het my nou laat dink aan ‘n ander insident van optelgoed wat gaan oor ‘n pooltafel ;D

  4. vuurklip het gesê op Augustus 7, 2009

    Vertel! Vertel!

  5. SMILE!!!!

  6. Au! Dis ‘n verlies!

  7. Ja, dank jou die duiwel – gelukkig is ek nie ‘n Regte of enige ander soort Afrikaner nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.