Nuwe swemdrag

Augustus 4, 2009 in Sonder kategorie

Op die foto sien ons die nuutste swemdrag vir sportlui.

Daar word voorsiening gemaak vir “jet propelled” swemmers.

(Gister se Cape Times)


7 antwoorde op Nuwe swemdrag

  1. hutton het gesê op Augustus 4, 2009

    lol

  2. vuurklip het gesê op Augustus 4, 2009

    As ek gesê het “spuitaangedrewe” sou dir deurgegaan het as vuil taal …

  3. LOL Vuurklip ek dink spuitaangedrewe sou net so gepas gewees het…..

  4. Baie oulik vuurklip. En jy is reg oor daardie vuiltaal 🙂 Jy sal gesensor wore

  5. Stunning agtergrond vir jou blog VK!

  6. vuurklip het gesê op Augustus 4, 2009

    Dankie – vroegoggend Simonstad se kant toe – selfoonfoto deur my eetkamervenster waar ek met die lêptop sit en werk/blog

  7. Kan werk! Gebruik boontjiesop vir brandstof.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.