
Onse agbare Prez beoog om 500 000 jobs te create teen die end van die jaar.
Dit beteken meer as 70 000 per maand!
Ek dink hulle het nie ‘n dag om te verloor nie.
Het hulle darem al begin?
Klink soos ‘n krieketspan wat lopies jaag: met elke dot ball raak die agterstand net groter …
perskepit het gesê op Junie 11, 2009
Gaan iemand gate grou en die volgende persoon dit toegooi? Mag dit werk… Dankie vir die inloer Vuurklip!
vuurklip het gesê op Junie 11, 2009
Dalk, anders kan hulle nóg kundiges afdank en elk met twee soustrein passasiers vervang …
skaawagter het gesê op Junie 11, 2009
wat van so n klomp kibboetse orals waar die werkloses is? Soos destyds in Israel, blykbaar nie vandag meer baie oor nie; te welvarend seker. Hier sal ons mense seker nie te harrd wil werk nie, of hoe?
boerseun1 het gesê op Junie 12, 2009
As daai klomp poepolle net kan besef dat die paar goue ganse nie lank sal bly as dit so aangaan nie. Hulle wil alles doen, maar met ander mense se geld.