Fragment

Junie 6, 2009 in Sonder kategorie

Fragment

Haar hand gly
Onder die tafeldoek,
Rus sag op sy dy.

Die kers flikker skielik op,
Spetter, en gaan dood.

Maak toe die venster,
Sê sy sag.

    
                   vuurklip

2 antwoorde op Fragment

  1. HarryLouw het gesê op Junie 6, 2009

    Sy is lief vir hom.
    Dankie vir die mooi woorde.

  2. vuurklip het gesê op Junie 9, 2009

    Dankie, jy’s een uit ‘n miljoen – nou nie dat ‘n miljoen my versie gelees het nie!

Los ’n antwoord vir HarryLouw. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.