Erlkönig
Mei 26, 2009 in Sonder kategorie

Erlkönig
Die Dood sing ‘n rustige,
Troostrende lied.
Hy is nie kwaad
En kom sonder haat.
Hou dus goeie moed
En wees nie bang.
Kom, gee hom jou hand,
Rus sag in sy arms, rustig
Soos ‘n slapende kind.
Die Dood sing ‘n rustige,
Troostrende lied,
Kom gee hom jou hand,
Rus sag in sy arms.
vuurklip
26 Mei 2009
Skildery:
http://www.walterscott.lib.ed.ac.uk/works/poetry/apology/graphics/schwind3.jpg
vuurklip het gesê op Mei 26, 2009
Psop lat jy ni di eemer spok nie!