Idolatry

Mei 11, 2009 in Sonder kategorie

Die Idools oorheers (byna) al die onlangse nuus.

Die jongste is nou dat Jason reken sy wen is te danke aan ‘n ingryping deur God.

Nou vra ek my af, wat het die Liewe Jesus teen Sasha-Lee? Hou Hy dalk meer van seuntjies?

5 antwoorde op Idolatry

  1. LMGA, skies maar dis baie snaaks…

  2. Goeie vraag! :-))

  3. Neander het gesê op Mei 11, 2009

    Bygeloof is deel van die mens se psige om dinge te verklaar waarvoor ons nie antwoorde het nie.

  4. tronkie het gesê op Mei 11, 2009

    Hahaha!! Ja, dit laat mens wonder…

  5. vuurklip het gesê op Mei 14, 2009

    Nee, jirre, dit klink of god die hermit wil neuk – selfs vir ‘n ateïs is dit ‘n bietjie dik vir ‘n daalder …

    hehe

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.