Fat lady

April 23, 2009 in Sonder kategorie


So, die fat lady het gesing en die verkiesing is oor – maar die vet man dans nou éérs.

Terloops, watter een van sy 5 vroue gaan die First Lady wees? Dalk almal gelyk?

Eat your heart out, Steve!

4 antwoorde op Fat lady

  1. Ons sal seker een van die dae gras vreet soos in Zim, dan sal daar nog steeds mense vir hom stem!

  2. DallaSePa het gesê op April 25, 2009

    Skerp!

  3. Ek het nog nie gesien dat Obama sulke manewalse uithaal nie!

  4. vuurklip het gesê op April 28, 2009

    Manewalse – Afrikaans vir toi-toi! – oulik!

Los ’n antwoord vir DallaSePa. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.