by vuurklip
April 23, 2009 in Sonder kategorie
So, die fat lady het gesing en die verkiesing is oor – maar die vet man dans nou éérs.
Terloops, watter een van sy 5 vroue gaan die First Lady wees? Dalk almal gelyk?
Eat your heart out, Steve!
kyWnavdrahreG het gesê op April 24, 2009
Ons sal seker een van die dae gras vreet soos in Zim, dan sal daar nog steeds mense vir hom stem!
DallaSePa het gesê op April 25, 2009
Skerp!
kobusvictor het gesê op April 28, 2009
Ek het nog nie gesien dat Obama sulke manewalse uithaal nie!
vuurklip het gesê op April 28, 2009
Manewalse – Afrikaans vir toi-toi! – oulik!
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.
Naam *
E-pos *
Webwerf
Δ
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My