Gevaarligte Flikker!

April 16, 2009 in Sonder kategorie

When Jacob Zuma comes to power, lecturers and managers will be replaced
at the University of Cape Town because it remains a hotbed of
counter-revolutionaries, says ANC Youth League president Julius Malema.

4 antwoorde op Gevaarligte Flikker!

  1. marymompel het gesê op April 16, 2009

    Daai manniekie is die duiwel homself.

  2. vuurklip het gesê op April 16, 2009

    Ongelukkig het hy steun van die olifante: Zuma, Vavi, Nzimande, ens. As dit nie so ernstig was nie, sou dit snaaks gewees het. Een van die dae begin die boekverbrandings…

  3. Sanseveria het gesê op April 17, 2009

    Die olifante is baie, baie slim politici. Hierdie mannetjie praat die jeug se taal en streel hulle sentimente. Hy verteenwoordig veel waarna hulle strewe. Het die ander partye die mag en potensiaal van die jeug vlak gekyk?

    Terloops, ek het so ‘n bietjie op jou blog gekuier en ek deel jou sentimente. Maar ek wil graag meer weet van Starcke en katedrale, asb

  4. Kan iemand nie asseblief ‘n bom onder die ANC lede plant nie ag toe asseblief…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.