Moraliteit

April 12, 2009 in Sonder kategorie

Is dit ‘n wonder dat regslui nie hoog aangeslaan word nie?

Elke mens, ongeag sy misdade is geregtig op ‘n goeie verdediging om te sorg dat ‘n gepaste vonnis opgelê word – maar is dit die plig van die verdediging om ‘n kliënt ten alle koste los te kry – met alle truuks tot hulle beskikking? Solank jy daarmee wegkom is dit wettig? Is dit eties aanvaarbaar?

Dink jy die man voel dalk so effens skaam?

3 antwoorde op Moraliteit

  1. Skaamte? Ek dink nie hy kan dit eers spel nie. Wat ons hier sien gebeur, is die gevolge van MAG! All is fair in love and war!

  2. Neander het gesê op April 13, 2009

    Die doel heilig die middele, en die 11de gebod: Thy shall’t not be caught out, geld in die nuwe SA.

  3. vuurklip het gesê op April 18, 2009

    Hoe meer geld hoe minder skuld(ig)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.