Kameraad Beskermheer

April 8, 2009 in Sonder kategorie

Ek hoor Kameraad President gaan baklei vir die onafhanklikheid van die regbank.

Die hemel behoed ons as hy ook die onafhanklikheid van die media opneem!

3 antwoorde op Kameraad Beskermheer

  1. Ja die hemel en alles daar binne, behoed ons!

  2. zephur het gesê op April 8, 2009

    Ek sê nog hy is ‘n poephol

  3. kobusvictor het gesê op April 8, 2009

    En die pers is al weer die sondebok volgens die verklaring wat hy gemaak het. Magtag, tree dan so op dat die pers niks het om oor jou te skryf nie. As jy ‘n hoë boom wil wees, moet jy die storms kan vat!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.