Inflasie boewery

Maart 30, 2009 in Sonder kategorie

Die petrolprys het onlangs nogal geval – sien grafiek hiernaas. Dit is die petrolprys sedert middel 2005.

Daar is aan ons vertel dat kospryse omhoog geskiet het weens die petrolprys.

Het kospryse saam met die petrolprys gedaal?

Pas hoor ons dat die petrolprys vandeesweek weer gaan styg, en ‘n “ekonoom” sê op TV dat dit kospryse sal opjaag.

Hoe werk dit?

1 antwoord op Inflasie boewery

  1. HarryLouw het gesê op Maart 30, 2009

    Dit, broer, is ‘n baie goeie vraag…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.