Regering se Alzheimers

Maart 26, 2009 in Sonder kategorie

Die politici dink (as hulle die slag so iets doen) dat ons ook aan Alzzies ly.

Die verskoning met die Dalai Lama-storie is nou glo (aldus Nkozasana Dlamini-Zuma) dat sport en politiek apart gehou moet word.

Maar sy ignoreer geriefshalwe dat in die dae van sportboikotte dit in orde was.

2 antwoorde op Regering se Alzheimers

  1. Tipies dink jy nie?

  2. ek is baie dikbek oor die DL ….

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.