mooiweer

Maart 24, 2009 in Sonder kategorie

mooiweer

dit was vandag mooiweer
op noordhoekstrand
ek sou graag my voete
diep laat wegsak
in die warm sand

maar dié plesier
word my ontneem
deur nóg ‘n onbeheerde brak
gebring deur baas of nooi
om die skoon wit strand
onverskillig te bekak

vuurklip

1 antwoord op mooiweer

  1. abrham het gesê op Maart 24, 2009

    achtung – landmyne veroorsaak onweer.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.