Fees!

Maart 22, 2009 in Sonder kategorie

Stellenbosch Universiteit se Kweekskool vier sy 150 jarige bestaan! Is dit nie ‘n wonderlike, wonderlike prestasie nie?

Maar, op (byna) alle ander akademiese gebiede was daar enorme vooruitgang, dink maar aan fisika, biologie, sielkunde, medies, ens., ens.

Wat het die kweekskool vermag?

Dis ironies dat Darwin se Origin of Species óók 150 jaar gelede die lig gesien het. Tot vandag leef die meeste teoloë in ‘n evolusionêre duisternis – in ‘n biologiese sin sowel as in die verwerwing van nuwe kennis.

3 antwoorde op Fees!

  1. Vlymskerp so vroeg in die more, ne!

  2. TheSpear het gesê op Maart 22, 2009

    Lol! Dit vat ‘n sekere bo-natuurlike krag om vir jouself te lieg vir 150 jaar.

  3. abrham het gesê op Maart 24, 2009

    dalk…miskien… het willie esterhuize vir ons n antwoord!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.