Nou wéét ek

Februarie 16, 2009 in Sonder kategorie

Wou nog vir die man vra hoe iemand met integriteit sy meesters se vergrype so met diepe oortuiging kan verdedig – maar het nie gedink dat ek ‘n eerlike antwoord sou kry nie.

Maar nou hoef ek nie meer te vra nie …

Grafika:
   http://www.behappyinlife.com/images/puppet_on_a_string.jpg

3 antwoorde op Nou wéét ek

  1. hutton het gesê op Februarie 16, 2009

    😉

  2. goeie voorbeeld van n regte boereverneuker! Sien in vandag se Burger dat die doktersgraad ook vals is. Red nou n volk met so n @^*%!

  3. Nie net die “doktorsgraad” is gelieg nie maar ook die “BA cum laude” van Wits is gelieg. Die krokdiltrane was dalk eg?

Los ’n antwoord vir hutton. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.