
Wou nog vir die man vra hoe iemand met integriteit sy meesters se vergrype so met diepe oortuiging kan verdedig – maar het nie gedink dat ek ‘n eerlike antwoord sou kry nie.
Maar nou hoef ek nie meer te vra nie …
Grafika:
http://www.behappyinlife.com/images/puppet_on_a_string.jpg
hutton het gesê op Februarie 16, 2009
😉
skaawagter het gesê op Februarie 17, 2009
goeie voorbeeld van n regte boereverneuker! Sien in vandag se Burger dat die doktersgraad ook vals is. Red nou n volk met so n @^*%!
vuurklip het gesê op Februarie 18, 2009
Nie net die “doktorsgraad” is gelieg nie maar ook die “BA cum laude” van Wits is gelieg. Die krokdiltrane was dalk eg?