Tango

Februarie 2, 2009 in Sonder kategorie

Tango

 

Ons dans

Om en om

Soos die son en die maan

Dans ons, om mekaar

Elk in ’n eie wentelbaan

Om en om

En om en om en om

In ’n ewige labirint

Op soek na Ariadne se lint

Sodat ons eendag,   dalk

Weer mekaar kan vind.

vuurklip

Grafika:

   http://www.fortnet.org/tfc/Pictures/tangoOutline.gif

3 antwoorde op Tango

  1. Berwick het gesê op Februarie 2, 2009

    It takes two…

  2. PRAGTIG!!!! ek dans saam

  3. borrels het gesê op Februarie 5, 2009

    nice!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.