Russiese kernboot II

Januarie 16, 2009 in Sonder kategorie

Nou ja, die skip gaan glo help om die Somaliese seerowers vas te vat.

In die koerant lees ek dat die sedoos te sterk was vir die skippie (wat met een lading kernbrandstof 50 keer om die aarde kan vaar), die uittog moes dus uitgestel word.

My raad aan hulle is om maar ‘n wye draai om Somalië te gooi. Hy’t mos genoeg kernpetrol aan boord!

2 antwoorde op Russiese kernboot II

  1. Rusland en Indie gaan ook gesamentlike vloot-oefeninge uitvoer in die Indiese oseaan. Die kaap was vol russiese matrose gister..nogal n klomp aantreklike jong manne…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.