Ek is so verskriklik gaande oor jou! Briljant, vernaamlik omdat dit praat met my wat wil-wil in isolasie gaan, omdat dit beter is om alleen te wees, lekkerder….
Kammakazi: My werk is té verstaanbaar (lees eenvoudig) het té min interteks, té min postmodernistiese kenmerke, té min metafore – in Antie Joan se woorde: Dankie, nee …
Nou pleeg ek my goedjies maar hier in die kuberruim.
LEES EK OOK NOU JOU BLOG RAAK… VAN AL JOU WERK TREF HIERDIE EEN MY… hOEKOM? kYK NA JOU WOORDE EN KYK DAN NA DIE BOOM.. DRAAI JOU KOP EFFENS SIEN DIE MENS SE BENE .’N PERFEKTE V lyk of sy velle letterlik afval soos die bas… “mense val my áf soos bas van ‘n bloekom”
anskrige het gesê op September 8, 2008
Ek is so verskriklik gaande oor jou! Briljant, vernaamlik omdat dit praat met my wat wil-wil in isolasie gaan, omdat dit beter is om alleen te wees, lekkerder….
BrandonLee het gesê op September 8, 2008
Fantastiese gedig, en ek het die poësie nog altyd liefgehad.
Ek sal jou naam onthou en hoop om jou weer iewers raak te loop.
loudavisi het gesê op September 8, 2008
Ek se hopeloos te min op jou blog.
Jy slaan my amem weg!
Ek hou van die “voorlopig”
my.aengus het gesê op September 8, 2008
Treffend en baie waar.
monicahaddad het gesê op September 8, 2008
ok ons gee jou ‘n week vakansie……
dorinavniekerk het gesê op September 9, 2008
Koebaai vir eers
vuurklip het gesê op September 9, 2008
Danie aan almal vir julle mooi woorde en komplimente.
Kammakazi: Nee, geen formele publikasie nie. Die establishment het my al verskeie kere geweeg en te lig bevind …
vuurklip het gesê op September 10, 2008
Kammakazi: My werk is té verstaanbaar (lees eenvoudig) het té min interteks, té min postmodernistiese kenmerke, té min metafore – in Antie Joan se woorde: Dankie, nee …
Nou pleeg ek my goedjies maar hier in die kuberruim.
abrham het gesê op September 11, 2008
joop, dan kom pis die swart hond met sy stink asem nog teen my boom! fok.
skaawagter het gesê op Desember 15, 2008
sal nooit weer n bloekomboom verby kan ry sonder om jou eensaamheid aan te voel nie. Daai skaduwee is darem pertykeer lekker!
Aproqueen het gesê op Januarie 13, 2009
LEES EK OOK NOU JOU BLOG RAAK… VAN AL JOU WERK TREF HIERDIE EEN MY… hOEKOM? kYK NA JOU WOORDE EN KYK DAN NA DIE BOOM.. DRAAI JOU KOP EFFENS SIEN DIE MENS SE BENE .’N PERFEKTE V lyk of sy velle letterlik afval soos die bas…
“mense val my áf
soos bas van ‘n bloekom”