Chimera

September 3, 2008 in Sonder kategorie

chimera

in my brein
het ek ‘n model

‘n multidimensionele
van my hede
my verlede
en my eventuele hel

                     Joop Dullaart
                     maandagaand 10 januarie 1994

Gravure:
http://altreligion.about.com/library/graphics/inferno34.jpg

1 antwoord op Chimera

  1. Ceara het gesê op September 3, 2008

    vuurklip hierdie een sal ek nie vergeet nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.