Grilwaarde

September 2, 2008 in Sonder kategorie

Om twee slogans te mangle:

1) Uit Die Burger altyd iets nuuts

2) Lees Die Burger en gril saam

Op die onlangse boekeblad word ons genooi om op die Boekeblog kommentaar te lewer op resensies. Die woorkeuse laat my diep beswaard – soos Genis sou sê. Diep beswaard.

Daar word geskryf ‘n resensie van Dame Joan is “bekommentarieer“. Maak nou nie saak wie gekommentarieer het nie maar die ding het my diep gebekommerdeerd gelaat.

1 antwoord op Grilwaarde

  1. Amper soos ou Picasso wat Afrika se ‘onrealistiese’ kuns geplagiaseer het, and never did he adequately give due where due was due…maar die witman het baie gesteel by Afrika, noem maar op…amper alles, behalwe natuurlik ons selfrespek…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.