Skuim van die aarde

Augustus 6, 2008 in Sonder kategorie

Hoe is dit dat die mense wat uiteindelik in beheer is, ook die skuim van die mensdom is.

Is ons dan bloot drolle in ‘n rioolplaas, en ons leiers niks anders as die skuim wat onvermydelik bo-op kom dryf?

Die lys is lank, enkele name staan uit, Attila, Genghis, Mao, Stalin, Hitler, Amin, Bokasa, Bush, Mugabe.

Minder maar met voete van klei: Chirac, Berlusconi, Zuma.

Gaan dit ooit verander of is die [email protected] met ons tot in ewigheid amen?

nalatenskap

in talle donker
hole en gate
krioel en konkel
bleek burokrate
en na hulle vernoem ons
lughawens en strate

hulle nalatenskap
is kortstondig en nóú
maar wie sal hulle name
in die toekoms onthou?
                          Joop Dullaart

4 antwoorde op Skuim van die aarde

  1. abrham het gesê op Augustus 6, 2008

    so waar, so fokken verskriklik waar.

  2. ezile het gesê op Augustus 6, 2008

    Power corrupts. Ek wonder net of dit in daardie volgorde gebeur.

  3. “met ons tot in ewigheid amen” for sure.

    These leaders made people believe in a better world but did the opposite. When the people realised the truth it was to late to turn back – to resist 🙂

  4. anskrige het gesê op Augustus 6, 2008

    Excellent gedig! Twee strofes waarheid. Maak mens mismoedig, stem saam, Ek is een van die ouers wat my kinders land-uit probeer kry. Vir my is dit te laat. Ek het nie meer genoeg guts, emigreer-punte of geld nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.