Waar is almal?
Julie 21, 2014 in Uncategorized
Kan skaars vir ‘n paar maande my rug draai en almal op Litnet Blogs is weg?
Waa’s julle?
Snik-snik….
Julie 21, 2014 in Uncategorized
Kan skaars vir ‘n paar maande my rug draai en almal op Litnet Blogs is weg?
Waa’s julle?
Snik-snik….
tina10 het gesê op Julie 21, 2014
Ons het vir meer as ‘n maand geen toegan tot kommentaar gehad nie. Die meeste het oorgetrek WP toe … hartseer maar waar.
Gaan kyk gerus op my blogroll http://rondomtaliedraai.wordpress.com/
VozSola het gesê op Julie 21, 2014
cool…
nou hoe skuiwe ekke my griffels oor???
of moet ekke van vooraf beginne?
eish…
Zeppie het gesê op Julie 22, 2014
Hi daar
Jy kan jou hele blog hier netso oorneem
Skep vir jou ‘n blog op wordpress
Gebruik selfde naam as jy wil
Kom dan hier onder paneelbord en kyk onder verstellings vir export
Dit export jou hele blog na ‘n file
Gaan dan na die wordpress blog se paneelbord en kies daar import
Import dan die file en hy laai al jou inhoud weer in daai blog
En dan lyk dit of jy al jare daar blog
Ludwig Heuer het gesê op Julie 21, 2014
Ek maak darem so nou en dan nog ‘n draai
perdebytjie het gesê op Julie 23, 2014
Ek loer ook nog in,maar dis lekker daar anderkant.My nuwe adres is perdebytjie.wordpress.com
Henry @kompethenry het gesê op Augustus 16, 2014
Ek is nie regtig hier nie – maar ek is ook nie regtig weg nie – net besig, so die bloggery kom tweede!