by

Ag, ou Litnet….

Maart 25, 2013 in Uncategorized

Litnet het darem my al ‘n paar keer oor die jare heen vir Brêkvis ge-stick.

Ek dag ek kom sê dankie daarvoor.

Lees maar hier wat ek uit myse eie argiewe gaan delf het.

 

Bokomo-brekfisbrief; 13/02/2011: ‘n Woordelike staptog terug – Steeds spoorloos

Bokomo-brekfisbrief; 19/09/2010: En die skaap wei al verder

Bokomo-brekfisbrief; 18/07/2010: Wit engeltjies met swart vlerkies

Bokomo-brekfisbrief; 05/12/09: ‘n Gevoel vir elke dag?

Bokomo-brekfisbrief; 14/10/09: Onbeantwoorde gebede

Bokomo-brekfisbrief; 26/09/09; In opdrag, die oordrag

Bokomo-brekfisbrief; 14/08/09: Toe lui lui geword het

Bokomo-brekfisbrief; 26/03/09: Die skok van stilte

Bokomo-brekfisbrief; 20/07/08: Globale suigsiekte

Dankie Litnet vir die bewaring van die OuLitnet….dit word geweldig waardeer!

Dis al.

 

8 antwoorde op Ag, ou Litnet….

  1. tina10 het gesê op Maart 25, 2013

    Lekker om jou te sien Hoe gaan dit?

    • VozSola het gesê op Maart 25, 2013

      Hola,
      !!!! Dit gaan goed, dankie. Was net ‘n rukkie stil…en besig…
      Hoe gaan dinge hier in blogland? Enige Skinder nuus?

  2. vega het gesê op Maart 25, 2013

    Haallllooooo!!! Hoe gaan dit, ons mis jou. Ek hoop jy’s gesond en happy. Sê my asb hoe vind jy jou eie Brekfisbriewe. Ek wil myne graag gaan haal en bêre. Jy moet @avega skryf anders kry ek nie kennisgewing van antwoord nie.Dankie

  3. Jinne hier kom loer VozSola in…wow dis ‘n verrassing

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.