Ag, ou Litnet….
Maart 25, 2013 in Uncategorized
Litnet het darem my al ‘n paar keer oor die jare heen vir Brêkvis ge-stick.
Ek dag ek kom sê dankie daarvoor.
Lees maar hier wat ek uit myse eie argiewe gaan delf het.
Bokomo-brekfisbrief; 13/02/2011: ‘n Woordelike staptog terug – Steeds spoorloos |
|
Bokomo-brekfisbrief; 18/07/2010: Wit engeltjies met swart vlerkies |
|
Bokomo-brekfisbrief; 20/07/08: Globale suigsiekte
|
Dankie Litnet vir die bewaring van die OuLitnet….dit word geweldig waardeer!
Dis al.
Onlangse kommentare