by

There’s the book and then there’s the cover…

Junie 18, 2012 in Sonder kategorie

Ek lees vanoggend die volgende op my sussie se FB page.

 

Ok THAT’S it!!!! Let me explain this- when a woman has a large amount of tattoos- it does not mean her legs open and close like a fuckin toll gate- then when we reject your disgusting advances we are “goedkoop slette wat met n nat koerant geslaan is” of n Bitch- Aan die vrouens in pick n pay en Spar wat kliphard “Sies” se as ek verby loop met my dogter- This is how it works- My tattoos mean that I am a very capable woman who can and does take care of my family- it also means I’m not scared of a little Pain and will bitch slap you so hard that you would never open your fat mouth again- Are there not more important things to talk about!!

 

Well said, Sussie, Well said!

Jy’s an awesome Ma en suster en ef die res!

 

Daar’s altyd die boek en dan is die cover…net jammer sommige weet nie hoe

om dit te judge nie! I guess it’s because they cannot read!

15 antwoorde op There’s the book and then there’s the cover…

  1. elgado het gesê op Junie 18, 2012

    MAL oor jou blog agtergrond!!

  2. elgado het gesê op Junie 18, 2012

    Ook, noudat ek die pos gelees het: Well said! Bravo.

  3. jou suusie is blerri braaf…..eks skyt bang vir naalde!!!!

  4. TS het gesê op Junie 18, 2012

    eish… dis nou wat ek ‘n armvol noem.

  5. HeavyHenry het gesê op Junie 18, 2012

    Nogal baie ink!

  6. lora2me het gesê op Junie 18, 2012

    Wat op aarde het iemand se tattoëermerke met vreemdelinge uit te waai? Mense kan darem maar vlak wees wanneer hulle ander oordeel. Veralgemening is ‘n gevaarlike wapen. (Ekself, is hopeloos te “chicken” vir al daardie ink en naalde.)

  7. VozSola het gesê op Junie 18, 2012

    Nooit, jy sien dan net die een arm…

  8. VozSola het gesê op Junie 18, 2012

    Ditto!

  9. VozSola het gesê op Junie 18, 2012

    ;-))

  10. VozSola het gesê op Junie 18, 2012

    🙂
    Sy’s ook an ink artist. Sy’s haar eie brochure for sure!

  11. VozSola het gesê op Junie 18, 2012

    Baie Dankie.

  12. avega het gesê op Junie 19, 2012

    Sy het baie guts. Daar is een onnie by ons skool wat so vol tattoos is. Ek sukkel om daaraan gewoond te raak, maar sy is ‘n mamma van 3 kinders en ‘n goeie een en baie interessante intelligente mens.

  13. HeavyHenry het gesê op Junie 19, 2012

    Jip – en dis al klaar meer ink as wat ek kan handle…

  14. bloukaap het gesê op Julie 2, 2012

    vok die ‘judges’.
    period.
    ns
    ek het besluit oor dit wat oor my bors (hart) getattoo moet word die dag as ek vrek. te onseker of dit elke dag so sal wees terwyl ek leef …. so ek sal moet wag tot ek dooi. ek bewonder mense met die oortuiging om ‘n permanente body-statement te kan maak en glo hul hele lewe sal dit kan saamdra. my mind sien nie eens ‘n minuut terug wat dit nou inasem nie. so, sal maar wag vir my laaste asem.

  15. zephur het gesê op Augustus 1, 2012

    Hoe gaan dit met Voz

    Hoop goed en asemrowend

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.