by

…mense om my

Junie 11, 2012 in Sonder kategorie

 

…maatjie het sy werk verloor – position redundant…

…ander maatjie het selfmoord gepleeg…

…ander maatjie se ma is in ICU – omgery deur a fool…wat weggejaag het…

…my sussie huil omdat sy ’n slegte suster was toe ons klein was…

…my ma is op 69 nou moeg gewerk…en werk steeds…at least vir nog ’n jaar…

…die local-bersie-clan het flippen koud geslaap gisteraand onder hul boom…

…nog ’n maatjie het stiefdogter issues…

…baas jaag al wat geld-gode is na…

…mense stuur al weer 7×70 chain-briefies…

…vernynigheid loop weer dik in die gange rond…

…die vloekval-woorde lê dik geteël…

 

…en ekke…

ekke tel maar op en plak so al die mosaiek stukkies weer aanmekaar…

 

…dit IS te veel…

 

…ek is nou klaar…

12 antwoorde op …mense om my

  1. louisna het gesê op Junie 11, 2012

    Lekker plak

  2. HeavyHenry het gesê op Junie 11, 2012

    Eish! Sterkte daar!

  3. VozSola het gesê op Junie 11, 2012

    Gom het opgeraak

  4. VozSola het gesê op Junie 11, 2012

    Dankie
    😉

  5. louisna het gesê op Junie 11, 2012

    Hoe ver is Spar?

  6. Carol460 het gesê op Junie 11, 2012

    Ja… Sug !!!! Sterkte !

  7. TS het gesê op Junie 11, 2012

    *drukkie*

  8. avega het gesê op Junie 11, 2012

    Mens kry sulke dae. Dis asof jy uitgekies is om jou deel te kry vandag. Sterkte, more en oormore dan raak dit weer beter.

  9. loudavisi het gesê op Junie 11, 2012

    Soms raak dinge net te veel, dan sit mens terug en wonder en dan….
    spring op en gaan net aan en aan en aan…
    Asb.. xxxxxxxxxxx

  10. 00×00

  11. Klink soos winter.Die son sal weer skyn..sterkte!

  12. Solank jy klaar is om heeltyd na ander se stories te moet omsien is dit reg. Doen vir ‘n slag wat reg en goed is vir jou en jy hoef niks skuldig te voel nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.