You live your life like a candle in the cave…
Junie 4, 2012 in Sonder kategorie
Hier’s bietjie ou-ou leesstof vir diegene wat dalk sou belangstel… weergawe 1 gee ’n ander blik op die ou storie, maar hier is ook link wat bietjie meer leersaam is… en ’n quick link vir die lui-lees mense
Moral is presies dit wat dit sê…
Siende-blinde mense van die samelewing…nie omdat hulle so is nie, maar omdat kondisies aan hulle gestel word, en selfs al word dit ontneem, is die fondament reeds stewig gelê, dat hulle sonder kondisies nie normaal kan voortbestaan nie.
It is as plain as the nose on your face.
Punt
.
TS het gesê op Junie 4, 2012
hi… wonder hoe gaan dit met jou?
Perdebytjie het gesê op Junie 4, 2012
Presies,in my blog raak ek nogal iets hiervan aan.
HeavyHenry het gesê op Junie 5, 2012
Ou storie ja, en nog altyd waar.