Aandag: Pretorianers
Mei 29, 2012 in Sonder kategorie
Anglo-Boere Oorlog – 110de herdenking, 31 May 2012
Enige iemand wat opreg belangstel in die Anglo-Boere Oorlog.
Mense wat oor die nodige kennis beskik.
Skrywers, joernaliste, fotograwe,
en enige ander belangstellendes op hierdie gebied
(Veral diegene wat meer belangstel in die rol wat Australia in die oorlog vertolk het.)
Indien jy opreg belangstel om ‘’n baie spesiale geleendheid by te woon (op uitnoding), space-mail my asb sodat ek die nodige inligting kan aanstuur.
Met dank
HeavyHenry het gesê op Mei 29, 2012
Klink nice!
VozSola het gesê op Mei 29, 2012
stel jy belang?
johanpienaar het gesê op Mei 29, 2012
Is dit nie tyd dat julle Afrikaners oor die Anglo-Boereoorlog kom soos julle die heeltyd vir swart mense sê dat hulle oor apartheid moet kom nie
VozSola het gesê op Mei 29, 2012
gelukkig is jy nie genooi nie…
ps… ook nie op my blog nie.
rosiemetdorings het gesê op Mei 29, 2012
Ek sou wat wou gee om dit by te woon.
Het ure na my ouma (Gebore 1886) se vertellings van die ABO gesit en luister. Hoewel sy nog maar ‘n klein dogtertjie was in vandag se terme was sy die oudste kind en moes baie verantwoordelikhede op haar neem
loudavisi het gesê op Mei 29, 2012
Woon te ver, sorry pel!
Jy gaan seker vir ons kom verslag lewer..
Losbek het gesê op Mei 29, 2012
Woon ook te ver. Sal jy asseblief terugrapporteer ?
HeavyHenry het gesê op Mei 30, 2012
Nie seker nie – hoe laat is dit?