Die spoke van gister
Mei 14, 2012 in Sonder kategorie
In die doolhof van gewete
lê daar ‘n kerkhof van vergifenis
dis net die skadu-spoke
wat nou en dan kom waarsku…
dat die kerkhof steeds
net ‘n doolhof van gewete is
Mei 14, 2012 in Sonder kategorie
In die doolhof van gewete
lê daar ‘n kerkhof van vergifenis
dis net die skadu-spoke
wat nou en dan kom waarsku…
dat die kerkhof steeds
net ‘n doolhof van gewete is
loudavisi het gesê op Mei 14, 2012
Applous!
avega het gesê op Mei 14, 2012
? ! 🙂
VozSola het gesê op Mei 15, 2012
XXX
VozSola het gesê op Mei 15, 2012
!! (?)
xxx
VirMyLiefling het gesê op Mei 15, 2012
Sjoe….!!
Het almal ‘n gewete?
VirMyLiefling het gesê op Mei 15, 2012
Jy het dit so mooi en waar gese…..
“die hardste holste woorde eggo vir ewig deur jou lewe….”
VozSola het gesê op Mei 15, 2012
🙂
…ek hoop almal het een!
VozSola het gesê op Mei 15, 2012
wow, dankie vir hierdie woorde….
jy beskryf dit so mooi!
Thnx!!