by

There ain’t no such thing as a free lunch!

April 26, 2012 in Sonder kategorie

Ekke boikot Freedom day!

Ek gaan by die huis sit, krag afsit en ?okol doen wat geld kan kos… net om te voel hoe Freedom voel…

Miskien ‘’n ATM opblaas vir free, ‘’n Hoender lunch soek for free, maybe a tjor soek for free…flip who knows maybe kry ekke die tata-ma-chance ook for free…

Maar ek dink nie die petrol prys is free and fair nie…nog minder dat Gangster Paradise vir die res van die land se teerpaaie moet sponsor en betaal nie…nog minder dink ek dat Freedom day for free is, want elke vakanTE dag, kos die ekonomie geld…sommer baie ook! (Remember, time and half pay…) en passella dag ook!!

En nee, rape onder kinders is ook nie Free seks nie…daarvoor is die lewe te duur… net soos die baksteen en sement mure…en nevermind die kostes per Straat Address besighede om hulle se besonderhede te verander…maar onthou…dis nie Free nie!!! Dis net effing DOM!

Lekka naweek…

At least is myse gedagtes nog for Free…en ek deel dit hier ôk sommer for Free!

3 antwoorde op There ain’t no such thing as a free lunch!

  1. zephur het gesê op April 26, 2012

    Niks is free in die lewe nie…op ‘n manier betaal iemand daarvoor…so het my Pa altyd geseg

  2. Trakie het gesê op April 26, 2012

    Jip, lekker om mens se gedagtes hier sommer for free te deel.

  3. HeavyHenry het gesê op April 26, 2012

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.