by

iets uit myse gedagtes argief…

April 24, 2012 in Sonder kategorie

Gister se vandag maak van eergister ‘n droom
2010-11-30

Om in gister se kop te klim en die sleutel van binne soos Briekaandraai se
vastrap onder die balk wegsteek, en stof weer voor jou deur kom lê.

Die huis se kykers het  met een oog jou beloer terwyl die ander nog by gister sloer,

 ‘wyle niksheid tussen skoorsteenroet volle dust bunnies soos orbs in son wil
dans…tot dan bly gister net so waar.

3 antwoorde op iets uit myse gedagtes argief…

  1. loudavisi het gesê op April 24, 2012

    Briljant!

  2. HeavyHenry het gesê op April 25, 2012

    Nice

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.