by

‘n voël met anderste vere!

April 20, 2012 in Sonder kategorie

SA het nog ‘’n SPECIAL AWARD gewen!

Tog sê hulle net een uit drie sal dit aanmeld…

Nou wonder ek…

Wat maak ‘’n man sooooo behep vir 7 minute van aangemaakte en vervalste bliss en

om in die proses ‘’n vrou siels en ligaamlik dood te maak… vir ewig…

Vir wat? Seks?

Flippen asseblief tog!!!!

Seks tel nie eers 0.01% van die lewe nie!

Wat veroorsaak dit dat iemand dit as 99.99% belangrik ag, om net te neem wat nie aan hulle mag behoort nie?

Wat veroorsaak of dryf hulle tot sulke deeds?

Hmmm…

L L L

Dis donners sad.

En nee,

Dis nie al nie!

14 antwoorde op ‘n voël met anderste vere!

  1. Ek kon nog nooit verstaan nie,verkragting het m i niks met seks uit te waai nie daar is iets dierlik daaraan verbonde.
    Die tipe verkragting waarvan ek praat is asof die man sy “tool” uithaal soos n mes en dit gebruik.
    Waar kom daardie ereksie vandaan, in party gevalle is daar soveel geweld dat ek nie kan verstaan hoe kan die man n ereksie kry sonder om in een of ander afwesige vorm of dierlik op te tree nie.

  2. die berig word hard en duidelik hier in België uitgesaai

  3. erikavz het gesê op April 21, 2012

    Dit is en sal altyd ‘n hartseer storie wees

  4. Skandalig!

  5. zephur het gesê op April 21, 2012

    Hul tools moet afgesny word.

    Miskien gee jy te veel krediet van 7 min…

  6. zephur het gesê op April 21, 2012

    Hul tools moet afgesny word

    Miskien gee jy te veel krediet van 7 min

  7. HeavyHenry het gesê op April 21, 2012

    Dis ‘n power trip ding.

  8. VozSola het gesê op April 22, 2012

    Jy’a reg. Dis dierlike agressie…

  9. VozSola het gesê op April 22, 2012

    dis sad…dat die wêreld soms so klein is…

  10. VozSola het gesê op April 22, 2012

    ja, en bitter min word daaraan gedoen…

  11. VozSola het gesê op April 22, 2012

    Totally!

  12. VozSola het gesê op April 22, 2012

    Jip Zepman, Dip dit in stikstof,,,en dan neem dit 7 dae om stukkie vir stukkie af te val!

  13. VozSola het gesê op April 22, 2012

    net jammer hulle power word nooit getrip nie!

  14. HeavyHenry het gesê op April 23, 2012

    Bwhaahaha!

    Jaa!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.