Ek is way beyond gatvol geluister! (18L)
Maart 29, 2012 in Sonder kategorie
*Hy, sy, hom, haar, hulle en Ek* is skuilname om die betrokke persoon/persone te beskerm.
Letters of lettergrepe of simbole moet vanselfsprekend as relevante vloekwoorde gelees word.
Die volgende is grepies vanuit my hoorbare week tot dusver. (baie minder as gewoonlik)
*Sy is net ‘n f-ing b-ch. F- haar.
*Hierdie p-likke mense p-s my af. Hulle moet net f-off.
*Hey, sy moet haar vet –ss verder vet voer dat haar p- aan die stoel vasgroei, want sy doen nooit iets nie.
*o “J” tog, sy’s ‘n f- dom f- tert.
Dis maar wat ek so terloops van een oor ‘n ander gesê het gehoor het…
Maar dan moes ek ook direkte aanmerkings van een na ‘n ander aanhoor…
*You are nothing.
*You know f- nothing.
*You are so f- stupid.
*f you!
*f-off.
*Keep f- quiet, you know nothing. You will never know coz you are so f- stupid.
*you are a f- nuisance.
*you are the worst f- idiot ever alive.
*just f-off – you are spoiling everything.
*go and f- sleep you are irritating everyone.
*you are an utterly and totally useless f- piece of s-t.
*you will f- be anything but f- nothing.
En so gaan dit aan, vanuit verskeie oorde. Dag in en nag uit.
Nou vra ek…hoeveel meer wil mense vir mekaar sê en van mekaar sê, voor hulle ooit kan besef wat die uitwerking van woorde op ‘n ander het?
Misbruik van woorde (ongeag die taal in gebruik) is net so groot sonde soos moordpleeg, in my opinie. Kom ek doop dit “Woord-moord” is net goed soos die sneller trek…maar die bullet en skrapnel is a slow killer…en sielsverkragtend…maar die everlasting uitwerking daarvan is – wel ‘lewens’dood.
Maar wie de f- is ekke nou om iets te sê… want ekke mag nie.
Al wat ek vra, luister bietjie na gesprekke om jou. Luister bietjie hoe mense van ander praat. Luister hoe mense van en met jou praat…en as dit skielik op ‘n dag ‘n ander persoon neem om dit aan jou uit te wys, omdat jy lankal dalk nie eers meer hoor nie…is jy lankal lewensdood…
Maar as jy op ‘n dag actually ‘n goeie woord of ‘n mooi woord aan jou en van jou HOOR – wees gerus…dan is daar nog hoop…somewhere amongst the lines…where no-one else will read.
Use your words with care…(letterlik!)
Ns. Mens raak nie meer doof deur die jare nie…mens hoor net harder.
loudavisi het gesê op Maart 29, 2012
“Woord moord”
Dis briljant!
xx
TS het gesê op Maart 29, 2012
Volpunte vir jou… mense skel hulle lewens om en ek wil nie so lewe nie.
erikavz het gesê op Maart 29, 2012
Dit gaan weer terug na hoe mense liberaal raak – ons is groot gemaak om nie te vloek nie (my mond was al goed uitgewas met seep)
Deesdae is dit te oulik as ‘n baba se eerste woord ‘n vloekwoord is.
rosiemetdorings het gesê op Maart 29, 2012
hierdie blog van jou is só hartseer maar net só waar ook.
rosiemetdorings het gesê op Maart 29, 2012
sê lekker nè
avega het gesê op Maart 29, 2012
Dis omdat mense die middelpunt van hulle eie wereldjies is.
Boekemakranka het gesê op Maart 29, 2012
Die sterre is vir die woord Woordmoord.
Doubtingthomas het gesê op Maart 30, 2012
“The more I get to know people, the more I love my dog….”
pienkvolla het gesê op Maart 30, 2012
Wat mense sê en hoe hulle dit sê, sê vir my alles van daardie persoon as mens! Dit wys presies wie en wat jy is.
Ons moet leer om 90% te dink en die res te praat.
Puik geskryf.
HeavyHenry het gesê op Maart 30, 2012
Eish!
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
Dankie Lou
XXX
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
Dankie Tina.
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
jip…glad nie nice nie.
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
xxx
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
…en steeds is selfs die heelal soms gans te klein vir sulke mense…
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
met dank aanvaar!
xxx
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
bravo en ditto!
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
Jy praat waar.
Baie dankie.
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
😉
(sjoe, jy’t ‘n hele woord geskrywe)
dankie!
Perdebytjie het gesê op Maart 30, 2012
Om ander so af te kraak,ontbloot die afkraker se minderwaardigheids gevoel
HeavyHenry het gesê op Maart 30, 2012
Bwhaahahaha!
Ja ek is partykeer maar kripties!
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
baie waar stelling hierdie!
VozSola het gesê op Maart 30, 2012
Mmmm…
ja.
Ek-Myself het gesê op April 2, 2012
Ek stem Volla, ware woorde!