Ag Jammer…
Februarie 1, 2012 in Sonder kategorie
…dat nie almal kan hoor wat ek deesdae fluister nie!
đ
by VozSola
Februarie 1, 2012 in Sonder kategorie
…dat nie almal kan hoor wat ek deesdae fluister nie!
đ
Skep asseblief ân rekening om te begin.
avega het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
Mis jou skrywes, hoop jy’s OK.
TS het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
ek mis jou en wil ook weet hoe dit met die hande gaan?
Doubtingthomas het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
Fluister bietjie harder. Alles OK met jou saam?
Neander het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
Ag toemaar Vozzie, fluister harder.
DallaSePa het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
!!!
HeavyHenry het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
?
loudavisi het gesĂȘ op Februarie 1, 2012
As ons nie kan hoor nie, kan ons ten minste nog lees…
xx
bloukaap het gesĂȘ op Februarie 2, 2012
que dices?
Modigliani het gesĂȘ op Februarie 2, 2012
*waai*
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
xxx
Al’s stil en rustig…
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
gaan goed dankie…
hande…ja wel, ek moet plak en splint dra tot einde Maart…
Sover, nie veel verandering nie…en hierdie is die laaste poging…daarna gaan ek maar ook opgee soos al die dokters…en met ‘n bewe vinger of twee die wĂȘreld betree….
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
alles ok…
hoop jy hoor hierdie fluister?
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
Dankie.
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
đ
ok, ek het weer begin praat…hoop jy luister…
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
???
đ
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
!
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
:-))
Jammer oor die lange stilte…ek sien julle steeds nou en dan…en verlang ook tussendeur…
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
net wat ek sĂȘ…soms te sag…soms te loud…
VozSola het gesĂȘ op Februarie 5, 2012
“waai terug”