Profile photo of VozSola

by

…sprakeloos stom…

Januarie 18, 2012 in Sonder kategorie

kliek hier

dis

genoeg.

8 antwoorde op …sprakeloos stom…

  1. louisna het gesê op Januarie 18, 2012

    Jammer, ek dink aan Carte Blanche se totaal oordrewe pot kak oor die Thuli olifantjies en mis die sprakelose stomgeit

  2. VozSola het gesê op Januarie 18, 2012

    mmm…praat jy van daai oor die van BW wat by die Elephant Sanctury by Harties is…
    ps. ek was daar en ongeag die “boo-whoo” oor hulle…was dit een van die mees wonderlikste uitstappies ooit.

    Indien jy nie na hulle verwys nie, kan ek seker jou punt insien…maar dit verklaar steeds nie die ongelooflike dinge wat ons as mense by diere kan leer nie.

    Dit is jammer dat mense nie so loyal soos daai olifante teenoor mekaar kan wees nie! (dit is wat my sprakeloos los)

  3. louisna het gesê op Januarie 18, 2012

    Ek dink “hurting” van 7 ton olifante wat die natuur verwoes word TOTAAL oordryf. Watter mens kan ‘n verwoester met ‘n besemstokkie bedreig? Daai Carte Blanche program was die grootste pot kak sedert die begin van televisie.

  4. frandr het gesê op Januarie 19, 2012

    Ek lees op die oomblik “The Elephant Whisperer” deur Lawrence Anthony met Graham Spence, ‘n wonderlike ware verhaal. Dit maak dat hierdie video my nog meer aangryp! Dankie dat jy dit met ons gedeel het.

  5. hallo jy

  6. Mirrag.

  7. VozSola het gesê op Januarie 20, 2012

    amper naand sê….
    (koffie?)

  8. VozSola het gesê op Januarie 20, 2012

    en daar ôk!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.