Profile photo of VozSola

by

In die besinning tot eerlikheid…

Januarie 16, 2012 in Sonder kategorie

…staan ons soms verdoem voor ons eie waarheid…

Die dag word uiteengesit deur die aanvaarbaarheid van die ‘moet’ en ‘moenie’ van’n ander se opinie.

Sometimes it is the lack of a greater opinion within a picture – way too small…but mostly we tend to judge another with opinions that is hidden in the self-centred lies that are camouflaged by our own deceit….

But also the reflection of such within others…

Mmm…..

sad, maar maybe is dit dalk ‘n halwe waarheid oppad na die geheel.

Who knows?

Nie ek nie.

Van dowe denke het mos nie ore nie…

3 antwoorde op In die besinning tot eerlikheid…

  1. Ja, niemand so doof soos dié wat nie wil hoor nie…

  2. TS het gesê op Januarie 17, 2012

    Op die ei9nde is mens verantwoordelik aan jouself

  3. Ek prbeer net so leef dat eke elke aand rustig kan slaap.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.