Profile photo of VozSola

by

Wat is dit hierdie?

Januarie 13, 2012 in Sonder kategorie

Ons het hierdie stonetablet 1978 in ‘’n klein dorpie in Natal opgetel. Ons het dit nou nog en sal graag wil weet of dit waardevol is, of is dit maar net nog een van daai vele fakes?

Dit is omtrent so groot soos ‘n pakkie sigarette.

Het enige van julle ‘’n idee?

8 antwoorde op Wat is dit hierdie?

  1. Ek het geen idee nie, maar ek sou dit na ‘n argeoloog (of selfs geoloog) toe vat om te kyk.
    Lyk cool!!!

  2. louisna het gesê op Januarie 13, 2012

    Ek is nie ‘n argeoloog nie, maar ek dink jy moet een se raad kry, Ek dink Neander is duidelik die ingeligste blogger en ek hoop hy lees hier.

  3. Dis ‘n “token” vir wasgoed wat in babylon ingehandig is tydens die jode se verblyf daar – ek dink dit het nou verjaar.

  4. louisna het gesê op Januarie 13, 2012

    Mooi.Jou kennis oorskadu myne.

  5. TS het gesê op Januarie 13, 2012

    Geen idee nie

    Wat sê die nuwe dr.?

  6. ek dink jy beter dit laat ‘bespied’, en as dit waardevol is, trek kontrakte op, een of ander siele sal die ‘eienaarskap’ claim. wie weet, dalk sit jy met die geheim van die lewe in jou besit. of ‘n kalfiewals. hehehe

  7. Dalk ‘n versteende pakkie Kamele?
    🙂

  8. Geoloog sal nie kan help nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.