Profile photo of VozSola

by

Goed, Beter…Beste!

Januarie 9, 2012 in Sonder kategorie

In daardie volgorde…

Eendag sal ek weer in woorde kom blog…

20 antwoorde op Goed, Beter…Beste!

  1. VozSola het gesê op Januarie 9, 2012

    Dankie!!! (myne ook!)
    Dis nou al meer as ‘n maand en dis nou ‘n instelling om elke aand sewe uur vir hulle op die stoep te wag…!!!

  2. te sweet vir woorde!!!

    Hoop 2012 is vir jou ‘n mooi jaar Voz!!!

  3. TS het gesê op Januarie 9, 2012

    Oooo dis die allermooiste foto’s … dis soos mensies.

    Hoop jou hande is beter.

  4. VozSola het gesê op Januarie 9, 2012

    Hulle is baie cute!!
    Baie dankie…en net die mooste wense vir jou ook!

  5. VozSola het gesê op Januarie 9, 2012

    Dankie!

    Hanne is maar nog dieselle…en gaan Woensdag na ‘n ander Dr…(sug)

  6. avega het gesê op Januarie 9, 2012

    Stuur die foto’s na WEG of Country Life of so iets, dit is te mooi om nie te deel nie. Hoop die jaar hou net die beste vir jou in.

  7. VozSola het gesê op Januarie 9, 2012

    oooh…ons kan amper…hulle kuier skaars ‘n meter van ons af…wag net tot hulle uit my hanne kom eet..!

  8. VozSola het gesê op Januarie 9, 2012

    Hallo daar!!!
    mmm….alhoewel dit inni middel van die voorstedelike life is…maak dit seker meer spesiaal, of hoe?

    Ek stuur sonskyn en laventel vir jou die jaar!

  9. avega het gesê op Januarie 9, 2012

    Sonskyn en laventel, twee van my favorite lewensgoed. dankie

  10. louisna het gesê op Januarie 9, 2012

    Soms speel hier nagapies by ons in die bome.

  11. VozSola het gesê op Januarie 9, 2012

    Hallo Ouboet….sjoe, ons het lanklaas gesels!

  12. louisna het gesê op Januarie 9, 2012

    Yes, jy is stil

  13. lora2me het gesê op Januarie 9, 2012

    Daar is blykbaar ook nagapies in die bome by die huis wat ons so pas gekoop het. Dit sal meer as dubbel vergoed vir die apies wat ons tans in die tuin het. Hierdie foto’s is regtig besonders cute – die dingetjie kyk omtrent skeel van lekkerkry op foto nommer 3.

  14. OK … ons wag vir jou.

  15. pbroere het gesê op Januarie 9, 2012

    Jis ek is jaloers. In watter voorstad bly jy?

    Watse bome het julle op die erf?

  16. dis insane great fotos

  17. VozSola het gesê op Januarie 13, 2012

    lol!!!
    Ek hoop jy sien hulle binnekort raak in jouse eie tuin!

  18. VozSola het gesê op Januarie 13, 2012

    😉
    OK…

  19. VozSola het gesê op Januarie 13, 2012

    Garsfontein…
    Baie baie bome…aan die eenkant van die erf het ons 12 bome waarvan een ‘n masiewe doring boom is..

  20. VozSola het gesê op Januarie 13, 2012

    :-0
    Dankie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.