by

2011

Desember 31, 2011 in Sonder kategorie

Een onderstebo jaar…

gaan nou-nou sy gat sien!

9 antwoorde op 2011

  1. TS het gesê op Desember 31, 2011

    hehehe… vertel jy my!

    Sterkte vir die nuwe jaar. Hoop al jou probleme word opgelos en jy voel soos ‘n nuwe mens

  2. nou ja, wat ‘n damn interessante image om die oujaar mee uit te sien … ‘n nagapie se agterwereldjie! Hiehie, nou is ek giggelrig

  3. Die jaar was vir jou holderste bolder. Mal oor jou besoekertjies
    Mag 2012 jou begroet met goeie gesondheid, voorspoed, vrede en alles wat mooi is

  4. Liewe Vos.
    Ek hoop regtig 2012 gaan vir jou die spesiaalste jaar ooit wees!
    xxx

  5. Ientjie het gesê op Desember 31, 2011

    Te prastag man! Mag jou jaar vol vreugde en alles wat mooi is wees.
    My nuwe jaar het reeds 9 ure gelede begin en dit is n pragtige dag na al die swaar reen wat ons vir twee dae al gehad het. Die Ou Jaar vieringe het uitgereen hier.(hoop nie hul doen dit vanaand nie!)

  6. Mag dit hierdie jaar voorspoedig gaan!

  7. avega het gesê op Januarie 1, 2012

    Hoop dat die jaar vir jou vol vreugde en oorvloed sal wees.

  8. Ou gat! Voorspoed vir 2012!

  9. bloukaap het gesê op Januarie 4, 2012

    crazy fotos
    feliz año nuevo

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.