Daar is regtig NICE mense oppi blogs.
November 16, 2011 in Sonder kategorie
Dit is daardie mense wat stil-stil lees…en dalk later sal onthou…of daaroor dink…
Dit is daardie mense met die ‘smiley’s’
Dit is daardie mense wat stille denke met jou deel.
Dit is daardie mense wat moed inpraat.
Dit is daardie mense wat saam praat.
Dit is daardie mense wat bloot net verstaan.
En dit is daardie mense wat net vir jou wil sê, ‘Dis okay’
En dit is dalk ook iemand soos jy wat toevalig hierdie inskrywing deur gescan het…
Meestal is dit mense soos julle wat by my vorige inskrywing kom sterre hang het… Dit en elke kommentaar het my weer hoop gegee dat dat regtig nice mense hier oppi blogs kuier.
Ek dink dis nice.
En dis okay.
Dis al.
loudavisi het gesê op November 16, 2011
😀
Van ons IS nice!
xx
Jy ook..
TS het gesê op November 16, 2011
Glimlag… ek kuier graag hier.
jr_ewing het gesê op November 16, 2011
ek is die gaafste een op die blogs. hahahahahaha
maryke-anne het gesê op November 16, 2011
Jy is die verskriklikste gaafste enetjie hier rond.
maryke-anne het gesê op November 16, 2011
Ek lees nog baie hier. As ek hier kom, dan raak ek sommer rustig met die baie groen en die water. Ek is mal oor watervalle.
Doubtingthomas het gesê op November 17, 2011
You’re not too bad yourself!
🙂
zephur het gesê op November 17, 2011
Samehorigheid
bernster het gesê op November 17, 2011
Die balans sal een of ander tyd herstel word…
Modigliani het gesê op November 17, 2011
*****
chiloglanis het gesê op November 17, 2011
Ja wat. jys self nie te bad nie… 🙂
lora2me het gesê op November 17, 2011
Die meeste mense wat blog, doen dit tog sekerlik omdat hulle iets wil deel. Dus, ek dink dat die meeste van die lesers hier doodoraait en gaaf is en geen verskuilde agendas het nie. Ek lees graag hier by jou.
VozSola het gesê op November 17, 2011
Natuurlik,
Jy ook!!
XXX
VozSola het gesê op November 17, 2011
oooo…ek wonder oor daai kat hare inni wasbak….
maar jy is steeds net so wonderlik soos jy sê!!!
VozSola het gesê op November 17, 2011
Absoluut!!!
VozSola het gesê op November 17, 2011
Jy weet jy is altyd welkom hier, jy hoef nie eers meer te klop nie!
VozSola het gesê op November 17, 2011
Jy weet jy is vreeslik verskriklik gaaf!
VozSola het gesê op November 17, 2011
Dankie…ek het bietjie gemis…maar die water sal altyd hier vloei…
(daar is net nie ‘n mooier groen as hierdie natuur groen nie
VozSola het gesê op November 17, 2011
Jy ook nie!!! Baie Dankie!
😉
VozSola het gesê op November 17, 2011
😉
(Wou-wou mik-mik na ‘n Piet Pompies van Origstad antwoord…)
😉
VozSola het gesê op November 17, 2011
…maar steeds êrens oorleun soos ‘n hadida op ‘n doringdraad…
😉
VozSola het gesê op November 17, 2011
Jislaaik,
Met al hierdie sterre het ek een van die dae nie eers meer vir Eskom nodig nie!!!
Dankie!!
VozSola het gesê op November 17, 2011
As Varkie so sê….
😉
Thanks and back at you too!
VozSola het gesê op November 17, 2011
Hey daar…My ondervinding ook…Hier is regtig nice mense…
Dankie vir jou inloer!
XX
avega het gesê op November 17, 2011
Ek het eers ‘n rukkie terug agtergekom mens kry sterre 🙂 bietjie onnooslik ekke. Hoe weet mens wie’t vir jou sterre gegee?