by

Sorry, I win!

November 11, 2011 in Sonder kategorie

So het almal op die 11 11 11 wagon gespring…

Soos ek elders gemeld het, kleinding was 11 minute oor 11 in die oggend gebore (ja okay die datum was 17/02)

Maar, 11h11 was nog altyd ‘’n magic tyd en nommer…

Maar my man het vroeër inni ry gestaan en nie net sy pink kaartjie van drome gekry, op die 11/11/11 nie…maar ook op die tyd van 11 uur en 11 minute nie, maar amazingly ook even die 11 sekondes !!!

Check hieronder as julle my nie glo nie!

So, whatever jou 11/11/11 storie…try and beat this one!

\ 

3 antwoorde op Sorry, I win!

  1. VozSola het gesê op November 11, 2011

    Shame, ek hoop ek en jy wen en deel darem die snytjie brood en jam…!(want jy’t sopas my botter gesteel!
    😉

  2. Dis nou die perfekte tyd aangekoop! Ek kan net nie glo die mense gaan nou wragtag waar probeer om ‘n mens so op die blogs ook te trace nie- wat gaan aan met hierdie gemeenskappie? sterkte daar by jou en lekker naweek hou!

  3. Laat weet of dit gewerk het!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.