(waarskuwing…net vir mense wat regtig ander wil leer verstaan)
November 10, 2011 in Sonder kategorie
So nou en dan kry mens darem een sinvolle artikel op die WWW. raakgelees. Daar is so ‘n oormaat van contradictions oor een onderwerp dat mens soms voel asof jy ekstra gestrem is in die wêreld van geestelike en spiritual paaie, dat mens soms net moet terug gaan na die basics.
Wat is ‘n mens… sonder emosies? Hoekom is daar mense wat emosioneel ‘hard’ geword het?
http://www.mkprojects.com/fa_emotions.html
Kliek op bg. link…dalk, miskien, net miskien lees jy iemand in jou lewe daarin raak. Miskien ‘n vriend, familie of kollega, vyand… en miskien bietjie van jouself. Wie weet? Dalk verstaan jy ook dalk effens beter of dalk meer confused omdat die kompleksiteit van emosies self die verwarring veroorsaak.
(Artikel effens aan die lang kant…maar elke liewe woord werd)
Ek was nogal geskok…want nou verstaan ek ook…
Sad hoe die lewe is…die mooiste plante is giftig en die kleinste roos het die grootste dorings…
Dis soms bitter unfair.
Dis so.
En
Dis nie al nie.
Neffertiti het gesê op November 11, 2011
Ja liefde en vrees is sterk emosies.
Blikskottel het gesê op November 11, 2011
http://blogs.litnet.co.za/Blikskottel/11-11-11-ask-your-bank-day
Just for once, do something to help us all out of this evil fincial system created by the bankers of the world.
zephur het gesê op November 11, 2011
Voz op 11:11:11 vanoggend moet jy 11 keer vinnig asem haal en 11 keer in die rondte draai…wanneer jy dan wakker word nadat jy uitgepass het…geniet die 11/11/11
VozSola het gesê op November 11, 2011
lol!
Kleinding was om 11h11am gebore…(al was dit in Feb) so die 11 11 was nog altyd special…maar vandag neem ek met graagte die extra 11 aan…so ekke beoog 11 koppies koffie vandag!!!
VozSola het gesê op November 11, 2011
ek het jou gespace…
VozSola het gesê op November 11, 2011
…waarvan vrees soms die swaarste weeg…
😉
Modigliani het gesê op November 11, 2011
Dankie Voz. Gaan nou lees.
bloukaap het gesê op November 11, 2011
nee, dis beslis nie al nie …….
VozSola het gesê op November 11, 2011
haai, hoop jy het toe gelees?
VozSola het gesê op November 11, 2011
nope. beslis nie…ek kan baie aanlas…as ek ‘n groter bek gehad het…maar myse bek is mos met vasgeskroefde remme gemaak…