Ek word daagliks baie dinge genoem…maar ’n doos is ek nie!
November 7, 2011 in Sonder kategorie
Dus as jy my nie ken nie, moenie aantuigings en beledigings rondslinger oor dinge waarvan
jy totaal niks van weet nie…
Van seermaak weet jy te veel en van seerkry gans te min…en dit is nogal sad…
want gemeen sal jy bly!
Modigliani het gesê op November 7, 2011
Dit raak nou regtig te veel.
hoekom kan hierdie poephol aanhou wegkom met sulke gedrag?
Ek is met jou Voz.
TS het gesê op November 7, 2011
Nee wat ek stem saam met jou Hy weet nie wat dit beteken nie.
VozSola het gesê op November 7, 2011
lees my vorige inskrywing….dis baie meer insiggewend as hierdie een van my…
(jammer, ekke wou nie jou dag bederf nie)
VozSola het gesê op November 7, 2011
nee, Tina, hy weet nie…
VozSola het gesê op November 7, 2011
thanks Jeanne…
VozSola het gesê op November 7, 2011
Met dank!!!
I-like-silly het gesê op November 7, 2011
jis, hou dit nooit op nie??
VozSola het gesê op November 7, 2011
Nee….ek dink dit sal ooit nie…
VozSola het gesê op November 7, 2011
😉
HeavyHenry het gesê op November 7, 2011
Partykeer raas die ou se kop!
Bileamsedonkie het gesê op November 7, 2011
Gelukkig is daar baie ander wat jou meer ken vir wie jy is, en waardering vir jou het net soos jy is. Skrap ook maar net en beweeg aan… ek vergeet dit elke keer en trap weer in die bollie…
VozSola het gesê op November 7, 2011
Ek sien so…
VozSola het gesê op November 7, 2011
Dankie…
😉
lora2me het gesê op November 7, 2011
Moenie dat een persoon se opmerkings jou platslaan nie. Jy ken mos jouself en weet wat die waarheid is.
DallaSePa het gesê op November 7, 2011
Kyk die een … onlangs by my gelos.
“Vetgatlozer. Moet nie dink dis net ek wat sien jy sluip nou weer trug en kruip oralster gat nie. Dikbusdoos.
Jellow, ne!”
Ek sou reken …
Vetgat … Ja
Lozer … Nee
Dikbus … Ja
Doos … Nee
Anyway … dis ma soos dit hier gaan.
Vasbyt.
VozSola het gesê op November 7, 2011
Hello boet….
Ja-nee…mense is mislik verby…
(maybe is hulle jaloers!!!)
ps…wanneer koffie-mark julle twee bietjie weer? hmmm?
VozSola het gesê op November 7, 2011
Ai, ek weet, maar dis soms maar dinge soos die wat mens gewoonlik op die verkeerde tyd platslaan…
bloukaap het gesê op November 7, 2011
hoezit?
en…….. smile
steur jou nie aan kakpraters nie
VozSola het gesê op November 7, 2011
hola?
ek maak onmiddelik soos jy sê!!!
chiloglanis het gesê op November 8, 2011
If you live by the sword, you will die by the sword…wonder of Juju nie dalk ‘n bondgenoot van die asshole is nie…
VozSola het gesê op November 8, 2011
LOL!!! Unwillingly wil ek jou amper antwoord met die woorde van Tweeter and the Monkey man.
amtaylor het gesê op November 8, 2011
Daar is ‘n simpel ou gesegde wat sê – dit vat ‘n grote om ‘n kleintjie raak te sien – so “Bertrand, jou GROOT DOOS!!!”
VozSola het gesê op November 8, 2011
Ditto!!!