Skreiend
November 4, 2011 in Sonder kategorie
Woorde wat flymskerp van die tong se swaard afdrup soos ’n kwylende rabies-straatbrak, net om opgedam te word in die slikdam van bejammering. Onverpoos deur die binnekring van ‘’n doolhof van vergifnis te moet ploeter net om herinner te word dat daar geen pit-stop van genade of ’n oase van liefde wag nie. Selfs vrede is slegs ’n mirage op ’n ander se voorstoep en vreugde hangende oor ’n ander se agterdeur. Alles is ’n beliegde belofde van carte blanche op velore hoop…
As silwer woorde soos wol oor ander se oë getrek word en die gemoed soos lood na benede daal…en die skaal na die donkerkant oor laat leen – Hoe veel meer goud is nodig om die nat watta balle van onbekeerde denke weer tot pofferende helderheid te herstel?
Die res is stof…(soms net tot nadenke)
Al is dit net my eie.
zephur het gesê op November 4, 2011
Wandelende woorde op soek na ‘n boek om in tuis te voel
Trakie het gesê op November 4, 2011
Wys jou net, stof dien ook ‘n doel. Veral as dit tot nadenke is.
TS het gesê op November 4, 2011
sjoe….
chiloglanis het gesê op November 4, 2011
ja die Vark doen…
VozSola het gesê op November 4, 2011
soms as woorde nie brieke het nie, hardloop dit self uit die boek uit.
VozSola het gesê op November 4, 2011
netso!
VozSola het gesê op November 4, 2011
mmm….
VozSola het gesê op November 4, 2011
jip, maar nie jy nie…
VozSola het gesê op November 4, 2011
Thnx Varkie…
bloukaap het gesê op November 4, 2011
innie grooooove
Perdebytjie het gesê op November 5, 2011
Goed geskryf!
UNPOCO het gesê op November 6, 2011
Moenie worry nie ek verstaan altyd wat jy skryf. Ek dink mense wie se clutch bietjie gly sal nie verstaan nie.
VozSola het gesê op November 7, 2011
totally!!!
VozSola het gesê op November 7, 2011
dankie…
en thanks vir die kuier op myse blog…
VozSola het gesê op November 7, 2011
Dankie, dit beteken baie vir my.