by

Vir ’n wyle…

September 29, 2011 in Sonder kategorie

was hierdie die laaste inskrywing vir ’n ruk of dalk net ’n rukkie.

My spookasem gaan vir ’n wyle net tussen die lyne wandel.

13 antwoorde op Vir ’n wyle…

  1. Ek gaan jou goed mis as jy ophou

  2. TS het gesê op September 29, 2011

    Mis jou al klaar… hehehe… wou dit nog altyd sê!
    Geniet wat jy doen en wees uitbundig.

  3. avega het gesê op September 29, 2011

    Ek hoop van harte dat jy vind dat jy nie kan wegbly nie. En dat die spookasem woorde word.

  4. Moenie te lank net spookasem wees voordat jy weer hier materialiseer nie, hoor.

  5. Moenie ophou nie!

  6. net vir ‘n rukkie OOM Henry…

  7. Lol!
    Dankie.

  8. …ek het nodig om eers daai woorde te gaan soek…

  9. 🙂

  10. 🙂
    (sal nie)

  11. Dankie Pa-FLenters…juis hoekom ek so maak…

  12. Soek jy nou kak, of wat?

    🙂

  13. Ai, liewe Voz…ek hoop dat jou vakansie van blogville heerlik maar baie kort gaan wees.
    As ek sien jy het iets geblog, is ek sou gou soos nou hier…
    Groetnis
    Van: Jou grootste fan.
    ; )

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.