by

Ek ken daai tune…(nie vir alle oge en ore bedoel nie)

September 26, 2011 in Sonder kategorie

Jy weet mos hoe dit gaan…vir jare en jare hoor jy ‘n song…jy dink jy ken daai song…en dan op ‘n dag HOOR jy daai song vir die eerste keer…

Sondag se Idols was een van daai dae met een van daai songs…miskien was dit die manier hoe dit gesing was…miskien was dit die ou wat dit gesing het…of miskien was dit regtig dalk maar Net Ek wat dit geHoor het… Vir die eerste keer het ek die hele liedjie werklik verstaan…

Hierdie song laat my ook laat dink aan ‘n nefie van my, en nog ‘n niggie van my wat beide (jare uitmekaar) selfmoord gepleeg het…beide vir dieselfde verlore liefde redes.. Miskien, miskien was dit hoe hulle gevoel het? Miskien was dit iets wat hulle sou wou gesê het.

(But I do seem to understand all too well…even it was merely in their last farewell)

Don McLean

Vincent

Starry
starry night
paint your palette blue and grey

look out on a summer’s day
with eyes that know the
darkness in my soul.
Shadows on the hills
sketch the trees and the daffodils

catch the breeze and the winter chills

in colors on the snowy linen land.
And now I understand what you tried to say to me

how you suffered for your sanity
how you tried to set them free.
They would not listen
they did not know how

perhaps they’ll listen now.

Starry
starry night
flaming flo’rs that brightly blaze

swirling clouds in violet haze reflect in
Vincent’s eyes of China blue.
Colors changing hue
morning fields of amber grain

weathered faces lined in pain
are soothed beneath the artist’s
loving hand.
And now I understand what you tried to say to me

how you suffered for your sanity
how you tried to set them free.
perhaps they’ll listen now.

For they could not love you
but still your love was true

and when no hope was left in sight on that starry
starry night.
You took your life
as lovers often do;
But I could have told you
Vincent
this world was never
meant for one
as beautiful as you.

Starry
starry night
portraits hung in empty halls

frameless heads on nameless walls
with eyes
that watch the world and can’t forget.
Like the stranger that you’ve met

the ragged men in ragged clothes

the silver thorn of bloddy rose
lie crushed and broken
on the virgin snow.
And now I think I know what you tried to say to me

how you suffered for your sanity

how you tried to set them free.
They would not listen
they’re not
list’ning still
perhaps they never will.

16 antwoorde op Ek ken daai tune…(nie vir alle oge en ore bedoel nie)

  1. Beslis een van die mooiste songs wat ooit geskryf is, as my inligting jare terug korrek was, geskryf vir Vincent Van Gogh..

  2. Ek het so koue rillings gekry toe ek dit Sondagaand hoor.
    Dis die mooiste mooi!

    Ek weet regrig nie wie ek wil he moet wen nie, almal is soveel beter as die vorige jare, dink ek.

  3. TS het gesê op September 26, 2011

    ja dis ‘n ewige gunsteling…

  4. Stunning song….ongelukkig nie gekyk / gehoor nie

  5. avega het gesê op September 26, 2011

    Dis ‘n baie besondere lied. Don het ook American Pie gesing.

  6. avega het gesê op September 26, 2011

    Dave lyk vir my na net so ‘n wroegende siel soos Van Gogh. As hy my seun was, het ek bietjie geworrie oor hom. Baie intens…

  7. En EK het nou vir die eerste keer die woorde ordentlik gelees. Hoe sal ons ooit weet, hoe kan ons ooit hoor, watter duiwels iemand anders jaag?

  8. Jip,,,en ek dink jou inligting is korrek.

  9. enige een van die twee…

  10. soos jy sê…

  11. ek ook…soms nodig mens net die ‘onthou’ om dit weer te onthou.

  12. eish…nee… ek dink news24.com het die kykweer Idols video’s…gaan kyk gou!

  13. mmm….maar onthou daar’s bietjie baie ‘tv’ ook daarby…

  14. ditto en bingo…jy lees 100% reg!!!

  15. Yup, ek het dit weer gaan geniet na ek hier by jou was, en dit is inderdaad, op Youtube verskyn dit saam met baie van Van Gogh se werke in die videos.

  16. So ‘n mooi lied oor Van Gogh. Daardie starry, starry night is mos een van sy skilderye … net so mooi soos hierdie woorde. Ek dink die wroeging wat in mense se siele aangaan, is altyd vir die buitestaanders baie moeilik om raak te sien.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.